Awards

Wen 8 van die 10 klasse by die 2009 Weskaap Boerbokklub Kampioenskappe te Nieuwoudtville onder andere die Junior, Senior en Groot kampioen ooi asook die Senior en Groot kampioen ram.

Wen die senior en groot kampioen ram by 2010 Noordkaap Boerbok Kampioenskappe ( Rover Jnr )

Wen 13 van die 15 klasse by die 2010 Gordonia Boerbokklub Kampioenskappe in die ooi sowel as die ramklasse.

Wen die reserve 4-tand ram (Jordaan) by die 2010 Wêreldkampioenskappe

Wen die 8-tand ram klas (senior kampioen – Tlhogo) by die 2010 Wêreldkampioenskappe.

Verkoop duurste ram op nasionale veiling 2010, Lichtenburg aan Josef Kleynhans ( R 51 000.00 )

2011

Wêreld Skou

  • Reserwe junior kampioen ooi
  • 27 plekke gestaan

Noord-Kaap Kampioenskappe

  • Eerste gewigsklas wenner ooilam
  • Het 9 plekke gestaan

Vryburg Skou

  • Nie deel geneem

Bosveld Klub Kampioenskappe

  • Senior en groot kampioen ooi
  • Teler met die meeste punte

Wes-Kaap Kampioenskappe

  • Junior kampioen ram
  • Junior kampioen ooi
  • Het 15 plekke gestaan

Upington Gordonia Kampioenskappe

  • Nie deel geneem

2012

S.A Kampioenskappe

  • Reserwe junior kampioen ram
  • Reserwe groot kampioen ram
  • 1ste plek in die 6 tand ram klas
  • 2de plek in die 6 tand ram klas
  • Wenner van die groep ram klas ongewisseld
  • Oorgewigs ooilam klas wenner
  • 41 plekke gestaan in die top 6
  • Teler met die tweede meeste punte

Noord-Kaap Kampioenskappe

  • Junior kampioen ram
  • Het 12 plekke gestaanVryburg SkouJunior en Groot kampioen ooi

Bosveld Klub Kampioenskappe

  • Nie deel geneem

Wes-Kaap Kampioenskappe

  • Nie deel geneem

Upington Gordonia Kampioenskappe

  • Junior en groot kampioen ram
  • Senior en groot kampioen ooi
  • Junior kampioen ooi
  • 35 plekke gestaan

Nasionale Veiling

  • Duurste ram R30 000
  • Duurste ooi R20 000