Location

Roepersfontein is situated approximately 32 km outside of Upington. Take the Groblershoop road and turn right on the Louisvale road. Keep straight for about 30 km. To your left you will see a shingle marked : Karsten Boerdery.

Roepersfontein is ongeveer 32 km buite Upington geleë. Ry op die Groblershoop-pad uit en draai dan regs op die Louisvale-pad. Hou reguit vir ± 30km. Aan die linkerkant sal ‘n bordjie wees : Karsten Boerdery.