About

Sauer is located 134km Northeast from Upington in the heart of the sandy Kalahari. Breeding for limited hoofgrow became a challenge when hoofgrow occurred.

Sauer started experimenting with different bloodlines & hoofgrow decreased in the herd without harming the other good characteristics.

The first phase D test was concluded successfully. Under natural circumstances the young auction bulls grew very well. Sauer uses Danie Bosman’s expertise to improve the herd and present good quality male & female animals on the auction in August.


Sauer is geleë 134km Noordoos van Upington in die hart van die Kalahari met sy sanderige grond. Klougroei het voorgekom en daarmee saam het teling vir beperkte klougroei ‘n uitdaging geword.

Daar is met verskillende bloedlyne begin teel en klougroei het heelwat afgeneem in die kudde sonder om afbreek te doen aan al die ander belangrike eienskappe.

Die eerste fase D toets is suksesvol afgesluit. Jong veilingsbulle het baie goed gegroei onder natuurlike omstandighede. Ons maak gebruik van Danie Bosman se kundigheid en kennis om sodoende die kudde verder te verbeter vir goeie manlike & amp; vroulike diere op ons veiling in Augustus te Upington.