About

Top “B” Dorper stud’s motto is “Perfect Balance”. The stud consists mainly out of Witdorp’s animals, which needs no introduction. From 1965 already, Albie van Niekerk breeds top quality dorpers.

Top “B” Dorperstoet se leuse is “Perfekte Balans”. Die stoet bestaan hoofsaaklik uit Witdorp se diere wat geen bekendstelling nodig het nie. So vroeg as vanaf 1965 teël Albie van Niekerk top gehalte dorpers.

The core characteristic of breeding top quality dorpers is balance in a natural environment. Animals must be in balance with nature to reproduce under natural circumstances. Balance between size, body length, form and width is essential for functions like walking ability, fertility, growth & musculature. A mix of wool & Kemp is idyllic. Balance in form means that the body parts must form a fine soothing unit for the eye. Balance is thus the central theme of our breeding policy.

Balans is die kern eienskap by teling van top gehalte dorpers op natuurlike weiding. Diere moet in balans wees met die natuur om te kan reproduseer onder natuurlike omstandighede. Balans tussen grootte, lyf lengte, vorm en breedte is essensieël vir funksies soos loop vermoeë, vrugbaarheid, groei en bespiering. Balans by bedekking is ook baie belangrik. ‘n Mengsel van wol & steekhaar is ideaal met ‘n skoon onderlyn. Balans in vorm beteken dat die liggaamsdele ‘n mooi en strelende eenheid vir die oog moet vorm. Balans is dus die sentrale tema van ons teelbeleid.