Skip to content

Studente (Tydelik)

STUDENTE (TYDELIK) Verantwoordelik vir take in die pakstoor.  Die geskikte kandidate moet rekenaaropleiding as deel van hul kurrikulum studeer en vanaf 1 Desember 2016 – 31 Januarie 2017 beskikbaar wees. Sleutel prestasie areas sluit  die volgende in:

  • Druk van plakkers
  • Vitrax en vragbriewe
  • Hanteer paklyne
  • Uitlaai van vragte
  • Spanspek en waatlemoen verkope
Benewens die kwalifikasie en ondervinding word die volgende persoonlike eienskappe verwag:
  • Mensgerigtheid
  • Interpersoonlike vaardighede
  • Kommunikasie vaardighede
  • Selfgemotiveerd en selfstandig
  • Rekenaarvaardighede
  • Administratiewe vaardighede
 Vir verdere navrae oor die pos kan Belinda Prent gekontak word by tel no. 054 491 9329 of 078 120 4388. Vergoeding en verblyf sal aan die studente voorsien word. Faks u CV gerig aan die Menslike Hulpbron Beampte na faks no:  086 792 7810 of e-pos na belindap@karsten.co.za SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 30 September 2016 Kandidate wat geen terugvoering binne drie weke na bogenoemde sluitingsdatum ontvang nie, kan hul aansoek as onsuksesvol beskou.]]>